library with pocket watch

Daar is gedigte binne jou wat papier nie kan hanteer nie

~ YZ ~

old man reading by candlelight

Ons leef en asem woorde

~ Cassandra Clare, Clockwork Price ~

old school glasses, pen and book

Ons lees om te weet ons
is nie alleen nie

~ William Nicholson, Shadowlands ~

Boeke geskryf

ontgin die briljantheid in jou boek en kamera
NLP - Ontgin die Briljantheid in jou
Jorgan Harris boek dink slank, word slank
Dink Slank. Word Slank
image of book Jorgan Harris Droom
DROOM - Binne 'n droom

Verskeie onderhoude op verskillende televisie- en radio stasies.

Hieronder is ‘n voorbeeld van ‘n televisie-onderhoud.

Kyk na my Kyknet-insetsel van Mei 2024, waar ek insigte oor narsisme gedeel het. Dit was ’n ongelooflike ervaring om met ’n breër gehoor te skakel!

’n Onderhoud met my oor my digalbum, Droom binne ’n droom.

Aangehaal in die Media

(gerangskik volgens datums gepubliseer)​

  • Coetzee, Carol. 30 April 1998. Saamslaap op 17… met ma se seën. Huisgenoot Bl. 140 en 141.
  • Erwee, Corlia. 25 Februarie 1999. Verstrik in die Net – van die bedrieërs. Huisgenoot. Bl. 20, 21 en 22.
  • Coetzee, Carol. 8 April 1999. Laat waai Meraai – in die middeljeug! Huisgenoot. Bl. 116 en 117.
  • Addison, Graeme. Julie 1999. Altered States. Longevity. Bl. 46-50.
  • Thamm, Marianne. September 1999. Die vulkaan binne ons. Insig. Bl. 16-21.
  • Burke, Andrew. 30 Maart 2000. ‘Gesalf’ met petrol – en vlammend ‘hemel toe’. Huisgenoot. Bl. 160 en 161.
  • Louw, Elretha. 30 November 2000. Haal reg asem – en LEWE! Huisgenoot. Bl. 50 en 51.
  • Coetzee, Carol. 15 Februarie 2000. James Small: al die ‘Storm’ en drang… Huisgenoot. Bl. 8 en 9.
  • Coetzee, Carol en Callaghan, Genevieve. 15 Februarie 2001. Small: why the storm isn’t over. Huisgenoot. Bl. 8-20.
  • Leuvennink, Jacqueline. Maart 2001. Hoekom is ons so kwaad? Lig. Bl. 34 en 35.
  • Coetzee, Carol. 29 Maart 2001. Afgeloer to ek bad…als op video. Huisgenoot. Bl. 16-24.
  • Coetzee, Carol. 7 Junie 2001. Gekweekte klein boelie…Huisgenoot. Bl. 14 en 15.
  • Coetzee, Carol. 5 Julie 2001. Kindermoord: knakpunt van ‘n ‘superma’. Huisgenoot. Bl. 14 en 15.
  • Coetzee, Carol. 13 September 2001. Brad, ons mees gehate ‘brat’. Huisgenoot. Bl. 122 en 123.
  • Els, Jeanne. 17 Oktober 2001. In Loerbroer se Boeie. Sarie. Bl. 54 en 55.
  • Coetzee, Carol. 8 Augustus 2002. Die wonder – ek val 80 meter en leef, leef lewe! Huisgenoot. Bl. 16 en 17.
  • Coetzee, Carol. 26 Februarie 2004. Tot die dood ons skei… Rêrig? Huisgenoot. Bl. 144-146.
  • Coetzee, Carol. 23 September 2004. Posh en Becks: die proefegskeiding. Huisgenoot. Bl. 18 en 19.
  • Nieuwenhuizen, Alethea. Woensdag, 24 November 2004. Sy ‘leef weer’ ná verkragting TygerBurger.
  • Coetzee, Carol. 23 Desember 2004. Droefheid ná die droom. Huisgenoot. Bl. 16 en 17.
  • Coetzee, Carol. 19 Mei 2005. My nag van Pure hel. Huisgenoot. Bl. 12 en 13.
  • Coetzee, Carol. 21 Julie 2005. Help my, ek wil selfmoord pleeg! Huisgenoot. Bl. 10 en 11.X
  • Boshoff, Jeanne. Desember 2005. Hy slaan my sonder vuiste. Finesse. Bl. 36 en 37
  • Vivier, Nelia. September 2007. Healing with Hypnosis. Get It. Pg. 26 and 27.
  • Opperman, Marie. 20 Maart 2008. Fir wat floek Stefe so? Huisgenoot. Bl. 10 en 11.
  • Schoeman, Le Roux. Goeie nuus ‘dalk sneller’. Die Burger. Bl. 6.
  • Van Reizig, Kim. 5 Augustus 2010. Hallo Hipnose, vaarwel vetjies. Huisgenoot. Bl. 128 en 129.
  • Van Reizig, Kim. 5 August 2010. Slimmer by Hypnosis. You. Pg. 16 and 17.
  • Du Toit, Delia. 30 Januarie 2011. So, wat verklap jóú naam? Leefstyl. Bl. 16 en 17.
  • Lewis-Balden, Carla. 6 Mei 2012. Ma, jy verdien ‘n blaaskans! Rapport-Vrou. Bl. 4
  • 21 Mey 2012. Om afskeid te neem van ‘n ongebore kind. Artikel op Beeld se webblad.
  • Swanepoel, Elaine. Woensdag, 30 Mei 2012. Verlies van mag rede vir mans se aggressie. Die Burger.
  • 20 Julie 2012. Leer hoe om anders te dink. Vrouekeur. Bl. 24 en 25.
  • Swanepoel, Elaine. Donderdag 9 Augustus 2012. ‘Druk op vroue lei tot depressie’. Aktueel 3 Die Burger.
  • Swanepoel, Elaine. Donderdag 9 Augustus 2012. Vroue meer vatbaar vir siektes oor druk. Beeld.
  • March 2011. Sugar Babes. Webtuiste.
  • Claasen, Leandi. 13 Januarie 2013. Pizza, polisie en probleme. Rapport.
  • Claasen, Leandi. 13 Januarie 2013. ‘Daar’s ‘n vlieg in my sop’. Rapport.
  • Claasen, Leandi. 27 Januarie 2013. Die F-woord. Rapport.
  • Ferreira, Ansja. 15 Februarie 2013. Trauma Eis Sy Tol. Vrouekeur. Bl. 10 en 11.
  • Van Zyl, Pieter en Atson, Lara. 28 Februarie 2013. Vormjare van ‘n ster. Huisgenoot. Bl. 18 en 19
  • Claassen, Leandi. 10 Maart 2013. Almal ly in ons skole. Rapport. Bl. 5 en 6.
  • Ferreira, Ansja. 3 Mei 2013. Emosioneel afgeknou. Vrouekeur. Bl. 28 en 9
  • Keet, Danie. Saterdag, 11 Mei 2013. Hipnose meer as lawwe vertoning. Die Burger Talent.
  • Boonzaaier, Christiaan. 25 Julie 2013. Resensies, Koos van der Merwe, Leonard Cohen in Afri-kaans. Huisgenoot Bl. 86
  • Ferreira, Ansa. Augustus 2013. Tel tot by tien! Lig. Bl. 34-37.
  • Loots, Kristel. 22 November 2013. Hoe gemaak net die olifant? Vrouekeur. Bl. 28 en 29.
  • Marais, Anne. 6 Desember 2013. Pootjie jy jou eie sukses? Vrouekeur. Bl. 24 en 25.
  • Grundling, Erns. Saterdag, 21 Desember 2013. Die vele gesigte van Kersvader. Die Burger By. Bl. 3.
  • Van Zyl, Alet. 29 Mei 2014. ‘Angs by kind’ as ma, pa drink. Huisgenoot. Bl. 22 en 23.
  • Hugo, Eldaleen. 1 Mei 2015. Keuses. Vrouekeur.
  • Luyt, Shanda. 1 Mei 2015. Gekies vir slegte nuus? Vrouekeur. Bl. 24 en 25.
  • Marais, Anne. 1 Mei 2015. Eureka, jy kan dit vind! Vrouekeur. Bl. 26.
  • Marais, Anne. 26 Februarie 2016. Oorwin jou tropmentaliteit. Vrouekeur.  22 en 23.
  • Marais, Anne. 28 Oktober 2016. Karaktermoord – hanteer dit so. Vrouekeur.  14 en 15.
  • Marais, Anne. 10 Maart 2017. Ken jy ‘n aandagvraat? Vrouekeur. 26 en 27.
  • Madeleine. 10 Maart 2017. Ná 20 jaar trou hy met sy ‘sielsdief’. Vrouekeur.  Bl. 16.
  • Marais, Anne.  1 September 2017. Verslank met sukses.  Vrouekeur.  Bl. 14.
  • Marias, Anne.  11 Mei 2018.  Help, dit gaan sleg met my.  Vrouekeur.  Bl. 22.
  • Van der Merwe.  November 2018.  Dans jy die gasbeligting tango? Sarie. Bl. 128.
  • Marais, Anne.  30 November 2018.  ‘n Tango met jou maat.  Vrouekeur. Bl. 24.
  • Van der Merwe, Lydia.  Januarie 2019.  Perfekte dansmaats, dan die trauma. Sarie.  Bl. 60.
  • Marais, Anne. 14 Junie 2019. Bou stresbuffers. Bl. 22.
  • Marais, Anne. 30 Augustus 2019. Nommerpas vir jou. Bl. 28.
  • Van Eeden, Johanna. 18 Oktober 2019. Help, my vriende gaan landuit! Vrouekeur.  Bl. 12.
  • Van Eeden, Johanna.  2 Mei 2020.  Om sonder ‘n afskeid te rou. Beeld. Bl. 2.
  • Harris, Jorgan. 22 Augustus 2021. NG beswaardes is sonder liefde.  Rapport Weekliks.  Bl. 10.
  • Van der Merwe, Lydia. November/Desember 2021. Gehoor van die in-die-kas- narsis?  Sarie. Bl. 126-127.
  • Harris, Jorgan. 20 Februarie 2022. Nee-kant kyk steeds realiteit heel mis.  Rapport Weekliks.  Bl. 10.
  • Botha, Marzahn. 1 Mei 2022. Wanneer iemand met jou kop smokkel.  Rapport Beleef.  Bl. 13.
  • Marais, Anne.  Augustus/September 2022. Tuinmaak as terapie. Plus 50. Bl. 36 – 37.
  • Marais, Anne. September 2023. Tegnologie: ‘n tydbom? Rooirose. Bl. 60 – 63.
  • Marais, Anne. Oktober 2024. Facebook flirtasies. Rooirose. Bl. 60-62.
  • Fick, Retha. 20 Februarie 2025. Iéts praat harder as die feite.  Die Burger. Bl. 10.
  • Van der Merwe, Lydia. Julie/Augustus 2025. Narsiste (van grootbek tot Martie Martelgat). Bl. 111

Scroll to Top