Neuroplastisiteit – Hoe jou gedagtes jou brein, selle en gene verander

© Jorgan Harris 1. Om mee te begin Elke minuut van elke dag is jou liggaam besig om te reageer – dit verander letterlik in reaksie op die gedagtes wat deur jou gedagtes gaan. Dit is oor en oor bewys dat wanneer jy bloot aan iets dink…
Covid-19

Die swart swaan

Hipnose as ‘n aanvullende behandeling vir die Corona virus (Covid-19) 1. Inleiding Hierdie artikel is nie bedoel om ‘n alternatief vir huidige maatreëls teen die Corona virus te bied nie.  Hoewel die outeurs van hierdie artikel krities…

Asem die Gees in – die ongelooflike krag agter diep asemhaling

© Jorgan Harris. In breathing, there are two blessings drawing breath, releasing it again, the one pressurises us, the other refreshes us, so wonderfully mixed is life ~ Goethe ~ 1. Inleidend Spiritualiteit, soos hipnose, het alles…

Prinse word paddas – ‘n kritiese blik op sielkundige diagnoses

© Jorgan Harris … en hoe paddas weer prinse kan word (wat hulle nog eintlik altyd was) 1. Inleiding Die lang verwagte en omstrede DSM-5 is hier. Die DSM-5 (wat die afkorting is vir die Diagnostical and Statistical Manual of Mental Disorders,…

Ly Suid-Afrikaners aan ‘n kollektiewe slagoffer sindroom? - ‘n Nasie van slagoffers

© Jorgan Harris Max du Preez het onlans getwiet dat Suid-Afrikaners ‘n nasie van slagoffers geraak het. Hy skryf voorts dat ons verteer word deur selfbejammering. Alle Suid-Afrikaners van alle kleure het hierdie een ding in gemeen: “almal…

Klaar met vrees – my opskorting van my korttermyn versekering

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Ek het vandag al my korttermynversekering gekanselleer. Hierdie is ‘n ope brief en ‘n mond-uitspoel aan my korttermynversekeraar wat ek sommer net ‘Versekering’ wil noem.  Ek, Jorgan Harris, wil…

Het jy psigoterapie nodig of nie? ‘n Paar punte om te oorweeg wanneer jy terapie oorweeg

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Miskien sit jy ook met die tergende vraag of jy vir psigoterapie moet gaan of nie. Miskien was jy nog nooit in terapie nie. Dalk weet jy nie wat om te verwag nie. Miskien weet jy nie wat…