Wat ons kliënte oor ons sê…

Terugvoer en kommentaar van ons kliënte...

“Ons wonde is gewoonlik
die opening na die mooiste en beste
gedeelte van ons.”

~ David Richo ~

Waarderings

Ria

“Ek het jou boek oor verslanking BAIE geniet. Ek dink jy is uitmuntend briljant!”

Ria
Colinda

“Ek wil net sê baie baie dankie vir die fantastiese werk wat Jorgan doen.”

Colinda
Oscar

“Jy is n man met groot impak op mense om jou, ek hoor jou naam oral waar ek gaan, dankie vir wat jy vir die samelewing doen…dankie wat jy vir my gedoen het.”

Oscar
Stofel

“Werk BWRT? Ja!”

Stofel
Suzanne

“In die verlede sou insidente my ontstel en emosioneel laat, maar ek ervaar dat ek my man kan staan sonder om skuldig te voel. Ander mense se kommentaar en kritiek ontstel my nie meer nie. Ek voel self versekerd en is nie bang om te waag en my opinie uit te spreek nie. Ek is nie verwaand nie en ook nie self geldend nie. Net ‘n goeie produk soos wat ek altyd wou wees.”

Suzanne
Madeleine

“Ek weet nie of dit deel van die hipnose was nie, maar iets het definitief verander. Ek voel dit nie meer nodig om iemand se goedkeuring te verkry nie. Ek is tevrede met my eie resultate.”

Madeleine
Linda

“Baie baie dankie vir die verskil wat jy gemaak het. Jy het die een domino laat val wat so nodig was vir die ander om ook te val. Dit voel regtig of my brein die oop paadjie gevind het.”

Linda
Melanie

“Baie dankie vir die positiewe invloed in mense se lewens.”

Melanie
Pierre

“Vir die eerste maal is daardie besitlike wantroue waanweg. Weg WEG WEG. Dankie Here. Hoop ek druk dit reg uit. Dankie vir jou wonderlike begrip en ondersteuning.”

Pierre
Deidre

“Vandag het ek geleer dat die lewe alles gaan oor die “HIER en NOU”. Gister is verby, en môre mag nooit kom nie, maar vandag is hier! Elke sekonde tel! Omhels elke oomblik wat na jou kant toe kom. Maar meer as dit alles, stop om te analiseer en om te oordink. Bly net beweeg.Lewe eerder jou beste lewe ooit. Dankie vir jou, JH, jy het my absoluut gehelp om my lewe te verander met jou absolute Godgegewe talent. Dankie JH, you rock!”

Deidre

“Jou werk verander my lewe.”

Tjaart

“Dankie dat jy soveel omgee. Jy is en sal altyd vir my kosbaar bly.”

Mariaan

“Ek het soveel wonderlike dinge van jou gehoor van ‘n paar van jou kliënte. Ek is ‘n meestersgraad student in Kliniese Sielkunde en wil graag my Meestersgraad doen oor jou werk, asseblief.”

Melissa

“Sê asseblief dankie vir Jorgan vir sy onvergeetbare dienste. Ek sal hom vir enigiemand aanbeveel.”

Janine

“WEEREENS GROOT GROOT DANKIE DAT JY MY GEHELP HET OM LEWE TERUG TE KRY.

EK VOEL REGTIG BAIE GELUKKIG EN RUSTIG. NIKS MAAR NIKS PLA MY NIE”.

Frik