“Ons asem en leef woorde”
~ Cassandra Clare, Clockwork Price ~

“Ons lees om te weet
ons is nie alleen nie.”

~ William Nicholson, Shadowlands ~

“Jou verstand is die
biblioteek waarvan af jy lees.”

~ Lailah Gifty Akita ~

Boeke Geskryf

Uitgegee deur Malherbe-uitgewers, 2020

Uitgegee deur Griffel Uitgewers, 2011

Uitgegee deur Random House Struik Uitgewers, 2013

Aangehaal in die Media (gerangskik volgens datums gepubliseer)

    • Coetzee, Carol. 30 April 1998. Saamslaap op 17… met ma se seën. Huisgenoot Bl. 140 en 141.
    • Erwee, Corlia. 25 Februarie 1999. Verstrik in die Net – van die bedrieërs. Huisgenoot. Bl. 20, 21 en 22.
    • Coetzee, Carol. 8 April 1999. Laat waai Meraai – in die middeljeug! Huisgenoot. Bl. 116 en 117.
    • Addison, Graeme. Julie 1999. Altered States. Longevity. Bl. 46-50.
    • Thamm, Marianne. September 1999. Die vulkaan binne ons. Insig. Bl. 16-21.
    • Burke, Andrew. 30 Maart 2000. ‘Gesalf’ met petrol – en vlammend ‘hemel toe’. Huisgenoot. Bl. 160 en 161.
    • Louw, Elretha. 30 November 2000. Haal reg asem – en LEWE! Huisgenoot. Bl. 50 en 51.
    • Coetzee, Carol. 15 Februarie 2000. James Small: al die ‘Storm’ en drang… Huisgenoot. Bl. 8 en 9.
    • Coetzee, Carol en Callaghan, Genevieve. 15 Februarie 2001. Small: why the storm isn’t over. Huisgenoot. Bl. 8-20.
    • Leuvennink, Jacqueline. Maart 2001. Hoekom is ons so kwaad? Lig. Bl. 34 en 35.
    • Coetzee, Carol. 29 Maart 2001. Afgeloer to ek bad…als op video. Huisgenoot. Bl. 16-24.
    • Coetzee, Carol. 7 Junie 2001. Gekweekte klein boelie…Huisgenoot. Bl. 14 en 15.
    • Coetzee, Carol. 5 Julie 2001. Kindermoord: knakpunt van ‘n ‘superma’. Huisgenoot. Bl. 14 en 15.
    • Coetzee, Carol. 13 September 2001. Brad, ons mees gehate ‘brat’. Huisgenoot. Bl. 122 en 123.
    • Els, Jeanne. 17 Oktober 2001. In Loerbroer se Boeie. Sarie. Bl. 54 en 55.
    • Coetzee, Carol. 8 Augustus 2002. Die wonder – ek val 80 meter en leef, leef lewe! Huisgenoot. Bl. 16 en 17.
    • Coetzee, Carol. 26 Februarie 2004. Tot die dood ons skei… Rêrig? Huisgenoot. Bl. 144-146.
    • Coetzee, Carol. 23 September 2004. Posh en Becks: die proefegskeiding. Huisgenoot. Bl. 18 en 19.
    • Nieuwenhuizen, Alethea. Woensdag, 24 November 2004. Sy ‘leef weer’ ná verkragting TygerBurger.
    • Coetzee, Carol. 23 Desember 2004. Droefheid ná die droom. Huisgenoot. Bl. 16 en 17.
    • Coetzee, Carol. 19 Mei 2005. My nag van Pure hel. Huisgenoot. Bl. 12 en 13.
    • Coetzee, Carol. 21 Julie 2005. Help my, ek wil selfmoord pleeg! Huisgenoot. Bl. 10 en 11.X
    • Boshoff, Jeanne. Desember 2005. Hy slaan my sonder vuiste. Finesse. Bl. 36 en 37
    • Vivier, Nelia. September 2007. Healing with Hypnosis. Get It. Pg. 26 and 27.
    • Opperman, Marie. 20 Maart 2008. Fir wat floek Stefe so? Huisgenoot. Bl. 10 en 11.
    • Schoeman, Le Roux. Goeie nuus ‘dalk sneller’. Die Burger. Bl. 6.
    • Van Reizig, Kim. 5 Augustus 2010. Hallo Hipnose, vaarwel vetjies. Huisgenoot. Bl. 128 en 129.
    • Van Reizig, Kim. 5 August 2010. Slimmer by Hypnosis. You. Pg. 16 and 17.
    • Du Toit, Delia. 30 Januarie 2011. So, wat verklap jóú naam? Leefstyl. Bl. 16 en 17.
    • Lewis-Balden, Carla. 6 Mei 2012. Ma, jy verdien ‘n blaaskans! Rapport-Vrou. Bl. 4
    • 21 Mey 2012. Om afskeid te neem van ‘n ongebore kind. Artikel op Beeld se webblad.
    • Swanepoel, Elaine. Woensdag, 30 Mei 2012. Verlies van mag rede vir mans se aggressie. Die Burger.
    • 20 Julie 2012. Leer hoe om anders te dink. Vrouekeur. Bl. 24 en 25.
    • Swanepoel, Elaine. Donderdag 9 Augustus 2012. ‘Druk op vroue lei tot depressie’. Aktueel 3 Die Burger.
    • Swanepoel, Elaine. Donderdag 9 Augustus 2012. Vroue meer vatbaar vir siektes oor druk. Beeld.
    • March 2011. Sugar Babes. Webtuiste.
    • Claasen, Leandi. 13 Januarie 2013. Pizza, polisie en probleme. Rapport.
    • Claasen, Leandi. 13 Januarie 2013. ‘Daar’s ‘n vlieg in my sop’. Rapport.
    • Claasen, Leandi. 27 Januarie 2013. Die F-woord. Rapport.
    • Ferreira, Ansja. 15 Februarie 2013. Trauma Eis Sy Tol. Vrouekeur. Bl. 10 en 11.
    • Van Zyl, Pieter en Atson, Lara. 28 Februarie 2013. Vormjare van ‘n ster. Huisgenoot. Bl. 18 en 19
    • Claassen, Leandi. 10 Maart 2013. Almal ly in ons skole. Rapport. Bl. 5 en 6.
    • Ferreira, Ansja. 3 Mei 2013. Emosioneel afgeknou. Vrouekeur. Bl. 28 en 9
    • Keet, Danie. Saterdag, 11 Mei 2013. Hipnose meer as lawwe vertoning. Die Burger Talent.
    • Boonzaaier, Christiaan. 25 Julie 2013. Resensies, Koos van der Merwe, Leonard Cohen in Afri-kaans. Huisgenoot Bl. 86
    • Ferreira, Ansa. Augustus 2013. Tel tot by tien! Lig. Bl. 34-37.
    • Loots, Kristel. 22 November 2013. Hoe gemaak net die olifant? Vrouekeur. Bl. 28 en 29.
    • Marais, Anne. 6 Desember 2013. Pootjie jy jou eie sukses? Vrouekeur. Bl. 24 en 25.
    • Grundling, Erns. Saterdag, 21 Desember 2013. Die vele gesigte van Kersvader. Die Burger By. Bl. 3.
    • Van Zyl, Alet. 29 Mei 2014. ‘Angs by kind’ as ma, pa drink. Huisgenoot. Bl. 22 en 23.
    • Hugo, Eldaleen. 1 Mei 2015. Keuses. Vrouekeur.
    • Luyt, Shanda. 1 Mei 2015. Gekies vir slegte nuus? Vrouekeur. Bl. 24 en 25.
    • Marais, Anne. 1 Mei 2015. Eureka, jy kan dit vind! Vrouekeur. Bl. 26.
    • Marais, Anne. 26 Februarie 2016. Oorwin jou tropmentaliteit. Vrouekeur.  22 en 23.
    • Marais, Anne. 28 Oktober 2016. Karaktermoord – hanteer dit so. Vrouekeur.  14 en 15.
    • Marais, Anne. 10 Maart 2017. Ken jy ‘n aandagvraat? Vrouekeur. 26 en 27.
    • Madeleine. 10 Maart 2017. Ná 20 jaar trou hy met sy ‘sielsdief’. Vrouekeur.  Bl. 16.
    • Marais, Anne.  1 September 2017. Verslank met sukses.  Vrouekeur.  Bl. 14.
    • Marias, Anne.  11 Mei 2018.  Help, dit gaan sleg met my.  Vrouekeur.  Bl. 22.
    • Van der Merwe.  November 2018.  Dans jy die gasbeligting tango? Sarie. Bl. 128.
    • Marais, Anne.  30 November 2018.  ‘n Tango met jou maat.  Vrouekeur. Bl. 24.
    • Van der Merwe, Lydia.  Januarie 2019.  Perfekte dansmaats, dan die trauma. Sarie.  Bl. 60.
    • Marais, Anne. 14 Junie 2019. Bou stresbuffers. Bl. 22.
    • Marais, Anne. 30 Augustus 2019. Nommerpas vir jou. Bl. 28.
    • Van Eeden, Johanna. 18 Oktober 2019. Help, my vriende gaan landuit! Vrouekeur.  12.

    Verskeie onderhoude op verskeie radiostasies.

© Copyright - Jorgan Harris • Kliniese Sielkundige • MA (Klin Sielk) - PU vir CHO • Pr. No: 8636125 • PS Nr: 0056472