,

Ly Suid-Afrikaners aan ‘n kollektiewe slagoffer sindroom? - ‘n Nasie van slagoffers

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za   Max du Preez het onlans getwiet dat Suid-Afrikaners ‘n nasie van slagoffers geraak het. Hy skryf voorts dat ons verteer word deur selfbejammering. Alle Suid-Afrikaners van alle kleure het…