Entries by Craig Stone

Was Mandela ‘n versoener of ‘n terroris?

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Twee konsepte wat ooglopend so lynreg teenoor mekaar staan. Ek volg beide diskoerse, beide kante met goeie argumente en wonder wat die waarheid dan eintlik nou is. Is dit nie die groot vraag waarmee die filosofie homself besig hou nie? Wat is waarheid? Om ‘n groot sprong te maak, is die […]

Ly Suid-Afrikaners aan ‘n kollektiewe slagoffer sindroom? – ‘n Nasie van slagoffers

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za   Max du Preez het onlans getwiet dat Suid-Afrikaners ‘n nasie van slagoffers geraak het. Hy skryf voorts dat ons verteer word deur selfbejammering. Alle Suid-Afrikaners van alle kleure het hierdie een ding in gemeen: “almal ly aan ‘n kollektiewe slagoffersindroom”. Du Preez vat dit so raak vas: “Suid-Afrika het ‘n […]

Klaar met vrees – my opskorting van my korttermyn versekering

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Ek het vandag al my korttermynversekering gekanselleer. Hierdie is ‘n ope brief en ‘n mond-uitspoel aan my korttermynversekeraar wat ek sommer net ‘Versekering’ wil noem.  Ek, Jorgan Harris, wil net braak. Hoewel ek spot met die slagspreuke van een of twee versekeringsmaatskappye, is dit nie noodwendig hulle na wie ek verwys […]

Die hel is ander mense (en hulle opinies) – die oorsaak van menige sielkundige probleme

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Inleidend In 1944, net voor die einde van die Tweede Wêreld-oorlog, toe die wêreld in ‘n staat van hel verkeer het, het ‘n verhoogspel van die Franse Eksistensiële filosoof, Jean-Paul Sartre die verhoog getref. Die oorspronklike titel van die verhoogspel was getiteld: In Camera, wat verwys na die regsterm waar ‘n […]

Dankbaarheid

“Besin oor jou huidige seëninge – waarvan elkeen baie het – nie in jou verlede se ongelukken, waarvan alle mense sommige het nie.” – Charles Dickens, ‘N Kersfees Carol en ander Kersfees geskrifte. Hoe voel jy oor jou verlede? Jou verlede bestaan uit herinneringe. Om op al die negatiewe dinge uit die verlede te fokus versterk […]