,

Dankbaarheid

“Besin oor jou huidige seëninge - waarvan elkeen baie het - nie in jou verlede se ongelukken, waarvan alle mense sommige het nie.” - Charles Dickens, 'N Kersfees Carol en ander Kersfees geskrifte. Hoe voel jy oor jou verlede? Jou verlede…

Het jy psigoterapie nodig of nie? ‘n Paar punte om te oorweeg wanneer jy terapie oorweeg

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Miskien sit jy ook met die tergende vraag of jy vir psigoterapie moet gaan of nie. Miskien was jy nog nooit in terapie nie. Dalk weet jy nie wat om te verwag nie. Miskien weet jy nie wat…

Ly Suid-Afrikaners aan ‘n kollektiewe slagoffer sindroom? - ‘n Nasie van slagoffers

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za 1. Inleidend Max du Preez het onlans getwiet dat Suid-Afrikaners ‘n nasie van slagoffers geraak het. Hy skryf voorts dat ons verteer word deur selfbejammering. Alle Suid-Afrikaners van alle kleure…

Walking Zombie Syndrome

Trevor Modlin, Ph.D One of the greatest contributions that medical hypno-analysis offers the therapeutic community is the concept of the Walking Zombie Syndrome. Some find the name to be a bit gruesome, though most people find it to be such…

Identity Problem

John A. Scott, Sr., Ph.D A problem that many people have is called the identity problem. I am going to describe this to you, but keep in mind as I give you an overall description that no one person has all of the symptoms of this problem at…

Stop walking on landmines – dealing with someone with Borderline Personality Disorder (BPD)

Note: This article is not my work, but a compilation of a variety of articles written on the subject by various authors. 1. Introduction (From the book: Stop walking on eggshells by Paul T Mason and Randi Kreger) Is someone you care about…

Die hel is ander mense (en hulle opinies) – die oorsaak van menige sielkundige probleme

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Inleidend In 1944, net voor die einde van die Tweede Wêreld-oorlog, toe die wêreld in ‘n staat van hel verkeer het, het ‘n verhoogspel van die Franse Eksistensiële filosoof, Jean-Paul Sartre…

Prinse word paddas – ‘n kritiese blik op sielkundige diagnoses

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za … en hoe paddas weer prinse kan word (wat hulle nog eintlik altyd was)   1. Inleiding Die lang verwagte en omstrede DSM-5 is hier. Die DSM-5 (wat die afkorting is vir die Diagnostical and Statistical…

Is ons hele bestaan maar net verbeelding? Die wêreld van kwantum fisika (soos deur my oë)

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Bestaan die werklikheid regtig soos ons dink ons dit ken, of is dit net ‘n idee in ons kop? Reeds in die beginjare van filosofie het ‘n vader van die filosofie, Plato, dit gestel dat daar waarskynlik…