Was Mandela ‘n versoener of ‘n terroris?

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Twee konsepte wat ooglopend so lynreg teenoor mekaar staan. Ek volg beide diskoerse, beide kante met goeie argumente en wonder wat die waarheid dan eintlik nou is. Is dit nie die groot vraag waarmee…

Prinse word paddas – ‘n kritiese blik op sielkundige diagnoses

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za … en hoe paddas weer prinse kan word (wat hulle nog eintlik altyd was)   1. Inleiding Die lang verwagte en omstrede DSM-5 is hier. Die DSM-5 (wat die afkorting is vir die Diagnostical and Statistical…

Ly Suid-Afrikaners aan ‘n kollektiewe slagoffer sindroom? - ‘n Nasie van slagoffers

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za   Max du Preez het onlans getwiet dat Suid-Afrikaners ‘n nasie van slagoffers geraak het. Hy skryf voorts dat ons verteer word deur selfbejammering. Alle Suid-Afrikaners van alle kleure het…

Klaar met vrees – my opskorting van my korttermyn versekering

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Ek het vandag al my korttermynversekering gekanselleer. Hierdie is ‘n ope brief en ‘n mond-uitspoel aan my korttermynversekeraar wat ek sommer net ‘Versekering’ wil noem.  Ek, Jorgan Harris, wil…

Is ons hele bestaan maar net verbeelding? Die wêreld van kwantum fisika (soos deur my oë)

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Bestaan die werklikheid, soos ons dink ons dit ken werklik, of is dit net ‘n idee in ons kop? Reeds in die beginjare van filosofie het ‘n vader van die filosofie, Plato dit gestel daar waarskynlik nie…

Het jy psigoterapie nodig of nie? ‘n Paar punte om te oorweeg wanneer jy terapie oorweeg

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Miskien sit jy ook met die tergende vraag of jy vir psigoterapie moet gaan of nie. Miskien was jy nog nooit in terapie nie. Dalk weet jy nie wat om te verwag nie. Miskien weet jy nie wat…

Die hel is ander mense (en hulle opinies) – die oorsaak van menige sielkundige probleme

© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Inleidend In 1944, net voor die einde van die Tweede Wêreld-oorlog, toe die wêreld in ‘n staat van hel verkeer het, het ‘n verhoogspel van die Franse Eksistensiële filosoof, Jean-Paul Sartre die…

Dankbaarheid

“Besin oor jou huidige seëninge - waarvan elkeen baie het - nie in jou verlede se ongelukken, waarvan alle mense sommige het nie.” - Charles Dickens, 'N Kersfees Carol en ander Kersfees geskrifte. Hoe voel jy oor jou verlede? Jou verlede…

Gratitude

“Reflect upon your present blessings - of which every man has many - not on your past misfortunes, of which all men have some.” ― Charles Dickens, A Christmas Carol and Other Christmas Writings How do you feel about your past? Your past…